Amos 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dag as Ek Israel se oortredings straf, sal Ek ook die heidense altare in Bet-El vernietig.Die afgebreekte horings van die altaar sal op die grond val.

Amos 3

Amos 3:10-15