Amos 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is Ek wat die Amoriete vernietig het voordat my volk in die land aangekom het.Hulle was so lank soos seders,so sterk soos akkerbome.Maar Ek het hulle uitgeroei,met wortel en tak.

Amos 2

Amos 2:1-15