Amos 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die boogskutters sal moet terugval.Die vlugvoetiges sal dit nie regkry om te ontsnap nie.Selfs berede soldate sal hulle nie kan red nie.

Amos 2

Amos 2:8-16