Amos 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die inwoners van Asdodsal Ek uitwis,die koning van Askelon uitroei.Daarna sal Ek Ekron aanval,en die Filistyne wat oor is,sal ophou bestaan.”So sê die oppermagtige Here!

Amos 1

Amos 1:6-15