Amos 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê:“Die mense van Gasa het keer op keer gesondig.Ek sal hulle nie langer ongestraf laat nie!Hulle het my volk in ballingskap laat gaan,hulle aan Edom as slawe verkoop.

Amos 1

Amos 1:1-8