3 Johannes 1:14-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Ek hoop egter om jou gou te sien en persoonlik met jou te praat.

15. Mag jy vrede ondervind. Die vriende hier stuur vir jou groete. Dra asseblief my groete oor aan die vriende daar, aan elkeen persoonlik.

3 Johannes 1