3 Johannes 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal getuig positief oor Demetrius; ook die waarheid self onderskryf dit. Ons getuig dit ook en jy weet dat ons getuienis betroubaar is.

3 Johannes 1

3 Johannes 1:2-15