2 Timoteus 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want daar kom ’n tyd wanneer mense nie meer na gesonde onderrig sal luister nie. Hulle sal hulle eie begeertes volg en leermeesters soek wat net verkondig wat hulle graag wil hoor.

2 Timoteus 4

2 Timoteus 4:1-7