2 Timoteus 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here het my bygestaan en my krag gegee om die Goeie Nuus in al sy volheid te verkondig sodat al die nie-Joodse nasies dit kan hoor. En Hy het my van ’n gewisse dood gered.

2 Timoteus 4

2 Timoteus 4:12-22