2 Timoteus 3:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Jy moet ook dít weet, Timoteus, dat daar gedurende die laaste dae moeilike tye sal kom.

2. Want mense sal net hulleself en hulle geld liefhê. Hulle sal grootpraterig en arrogant wees, met God spot, ongehoorsaam aan hulle ouers en ondankbaar wees. Hulle sal niks as heilig beskou nie.

2 Timoteus 3