2 Timoteus 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar God se waarheid staan vas soos ’n fondamentsteen met die volgende inskripsie: “Die Here ken dié wat aan Hom behoort,” en: “Dié wat beweer dat hulle aan die Here behoort, moet wegdraai van alle boosheid.”

2 Timoteus 2

2 Timoteus 2:17-24