2 Tessalonisense 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal rus gee aan julle wat verdruk word – en ook aan ons. Dit sal gebeur wanneer die Here Jesus met sy magtige engele vanuit die hemel verskyn.

2 Tessalonisense 1

2 Tessalonisense 1:1-12