2 Tessalonisense 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gevolglik vertel ons self met trots in God se gemeentes hoe julle volhard en glo onder al die vervolging en swaarkry wat julle verduur.

2 Tessalonisense 1

2 Tessalonisense 1:1-9