2 Samuel 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning vra hom toe: “Is daar iemand uit Saul se huis wat nog lewe? Ek wil graag ’n besondere guns aan hom bewys.”Siba het geantwoord: “Ja, een van Jonatan se seuns lewe nog, maar hy is kreupel.”

2 Samuel 9

2 Samuel 9:1-6