2 Samuel 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag het Dawid gevra: “Is daar nog iemand van Saul se afstammelinge oor? Ek wil aan so iemand goeddoen ter wille van Jonatan.”

2 Samuel 9

2 Samuel 9:1-4