2 Samuel 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het 1 700 oorlogsperde en 20 000 voetsoldate van hom gevang. Hy het 100 perde vir homself gehou en die ander se hakskeensenings afgesny.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:1-13