2 Samuel 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan en sê nou vir my dienaar Dawid: ‘Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: Ek het jou uit die weiveld, van agter die skape weggevat om oor my volk Israel te kom heers.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:1-14