2 Samuel 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En selfs dit was vir U nog nie genoeg nie, oppermagtige Here, want U het ook gepraat van ’n toekomstige koningshuis vir u dienaar! Wat ’n belofte aan ’n mens, oppermagtige Here!

2 Samuel 7

2 Samuel 7:17-25