2 Samuel 6:22-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. En ek sal myself selfs nog meer verneder: Ek sal myself volgens jou siening nog geringer ag en steeds geëer word deur die slavinne van wie jy praat!”

23. Mikal het haar lewe lank kinderloos gebly.

2 Samuel 6