2 Samuel 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Telkens nadat die draers ses tree gegee het, het hulle gaan stilstaan sodat Dawid ’n bul en ’n vetgemaakte kalf kon offer.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:7-17