2 Samuel 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid raadpleeg toe die Here: “Moet ek teen die Filistyne optrek? Sal U hulle in my mag oorgee?”En die Here het geantwoord: “Ja, trek op. Ek sal verseker die oorwinning aan jou gee.”

2 Samuel 5

2 Samuel 5:13-25