2 Samuel 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Dawid van Hebron af na Jerusalem toe verhuis het, het hy meer vroue en byvroue geneem. Daar is nog seuns en dogters vir hom gebore.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:6-14