2 Samuel 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het in Hebron aangekom en die kop vir Dawid aangebied. “Kyk!” sê hulle. “Hier is die kop van Is-Boset, die seun van u vyand Saul wat u wou doodmaak. Vandag het die Here wraak geneem oor Saul en sy hele familie!”

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-9