2 Samuel 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een keer het iemand my kom vertel ‘Saul is dood’ omdat hy gedink het hy bring vir my goeie nuus. Maar ek het hom gegryp en daar by Siklag doodgemaak. Dit was sy beloning!

2 Samuel 4

2 Samuel 4:7-12