2 Samuel 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die oorlog tussen die twee koningshuise van Saul en Dawid voortgeduur het, het Abner algaande sterker geword in die Saulshuis.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:1-11