2 Samuel 3:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tyd is nou ryp daarvoor, want die Here het gesê: ‘Ek het Dawid my dienaar gekies om my volk Israel van die mag van die Filistyne en die mag van al sy vyande te verlos.’”

2 Samuel 3

2 Samuel 3:8-27