2 Samuel 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het toe ook die volgende boodskap aan Is-Boset, Saul se seun, gestuur: “Gee my vrou Mikal terug. Om met haar te trou, moes ek die voorhuide van 100 Filistyne lewer.”

2 Samuel 3

2 Samuel 3:9-21