2 Samuel 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gevegte tussen Saul se koningshuis en die ondersteuners van Dawid het lank voortgeduur. Gaandeweg het Dawid al sterker geword, terwyl Saul se koningshuis verswak het.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:1-7