2 Samuel 24:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het daar ’n altaar opgerig tot eer van die Here en brandoffers en maaltydoffers gebring. Daarna het die Here die gebede vir die land verhoor, en die plaag in Israel het opgehou.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:23-25