2 Samuel 24:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende oggend, nadat Dawid opgestaan het, het die profeet Gad, die siener van Dawid, na hom toe gekom. Die woord van die Here het na Gad gekom. Dit het gesê:

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-12