2 Samuel 23:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier volg die name van Dawid se helde. Die eerste was Joseb-Bassebet die Tagkemoner, leier van die Driemanskap. Hy het op ’n keer met sy spies 800 vyandige soldate tydens een veldslag doodgemaak.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:5-11