2 Samuel 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Staan my huis nie by God nie?Het Hy dan nie ’n blywende verbondmet my gemaak,een wat in elke opsig bevestig, gewaarborg is nie?Al my redding, al my vreugde –kom net van Hom af.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:2-10