2 Samuel 23:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Ander keer het hy ’n sterk Egiptenaar doodgemaak. Die Egiptenaar was gewapen met ’n spies, terwyl Benaja net ’n stok gehad het. Maar Benaja het die spies uit die man se hand geruk en hom met sy eie spies doodgemaak.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:20-30