2 Samuel 22:49-51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

49. Hy red my van my vyande.Buite bereik van teenstanders verhef U my;U verlos my van geweldenaars.

50. Daarom, Here, sal ek U prys voor die nasies.Tot eer van u Naam sal ek ’n loflied sing!

51. U gee groot oorwinningsaan u koning;aan u gesalfde is U getrou,aan Dawid en sy nageslag vir altyd!

2 Samuel 22