2 Samuel 22:38-40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

38. Ek het my vyande agtervolg en vernietig,ek het nie omgedraai voordat hulle uitgewis was nie.

39. Ek het hulle oorrompel en platgeslaan;hulle kon nie opstaan nie;hulle het voor my voete gesneuwel.

40. U het my met krag toegerus vir die stryd,my teenstanders aan my onderwerp.

2 Samuel 22