2 Samuel 22:35-38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

35. Hy oefen my hande vir die geveg,my arms om ’n bronsboog te trek.

36. U redding is vir my ’n skild,u hulp maak my sterk.

37. U verbreed die pad onder myen my enkels swik nie.

38. Ek het my vyande agtervolg en vernietig,ek het nie omgedraai voordat hulle uitgewis was nie.

2 Samuel 22