my God is my rots, by wie ek skuil.Hy is my skild, die krag van my redding,my vesting, my toevlug,my verlosser wat my red van geweld.