2 Samuel 21:21-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. Hy het Israel uitgedaag. Maar Jonatan seun van Dawid se broer Samma het hom doodgemaak.

22. Hierdie vier Filistyne was uit die geslag van die Refaïete van Gat. Dawid en sy soldate het hulle almal doodgemaak.

2 Samuel 21