2 Samuel 21:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tydens nog ’n geveg teen die Filistyne by Gob, het Elganan seun van Jaäre-Origam uit Betlehem, vir Goliat die Gattiet doodgemaak. Die steel van sy spies was so dik soos die dwarsbalk van ’n weefstoel.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:18-22