2 Samuel 21:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

op die dorp Sela in Betlehem, in die grafkelder van Saul se pa, Kis, laat begrawe. Hulle het alles gedoen wat die koning beveel het. Daarna het God die gebede vir die land verhoor.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:13-20