2 Samuel 21:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Rispa, dogter van Aja, het rouklere gevat en op ’n rots oopgegooi. Sy het gedurende die hele garsoestyd daar gebly totdat die eerste reën geval het. Sy het nie toegelaat dat roofvoëls bedags of roofdiere snags aan haar seuns se lyke vreet nie.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:8-20