2 Samuel 20:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle by die groot klip in Gibeon kom, kom Amasa net daar aan. Joab het sy mantel aangehad, en bo-oor was sy swaard in die skede, vasgemaak aan die gordel oor sy heupe. Toe hy naderkom, het die swaard uitgeglip.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:6-12