2 Samuel 20:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Dawid vir Amasa beveel: “Roep die manskappe van Juda binne drie dae op. Kom dan en meld hier aan.”

2 Samuel 20

2 Samuel 20:1-9