2 Samuel 20:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab is weer herstel in sy pos as bevelvoerder van die leër van Israel. Benaja seun van Jojada was bevelvoerder van Dawid se Filistynse lyfwag.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:16-26