2 Samuel 20:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons is van die vreedsames en getroues in Israel. Maar jy is besig om ’n getroue stad wat in Israel hoogaangeskrewe is, te vernietig. Hoekom wil jy dit wat aan die Here behoort, vernietig?”

2 Samuel 20

2 Samuel 20:15-26