2 Samuel 20:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Joab naderkom, vra die vrou: “Is jy Joab?”“Ja, ek is Joab,” antwoord hy.Sy sê toe: “Luister goed na wat ek sê.”“Ek luister,” sê hy.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:10-23