2 Samuel 20:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Amasa het egter nog in die middel van die pad in sy bloed gelê en krul. Toe die man sien dat die soldate daar gaan bly staan, sleep hy Amasa uit die pad en gooi ’n kleed oor hom, want hy het besef dat elkeen wat verbykom daar sou stilstaan.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:7-20