2 Samuel 20:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Moeilikheidmaker met die naam Seba seun van Bikri, ’n Benjaminiet, was ook daar. Hy het op die ramshoring geblaas en gesê: “Ons het niks te doen met Dawid nie. Ons wil geen aandeel hê in hierdie seun van Isai nie. Komaan, manne van Israel, laat ons almal huis toe gaan!”

2 Samuel 20

2 Samuel 20:1-9