2 Samuel 2:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

stuur hy vir hulle die volgende boodskap: “Mag die Here julle seën omdat julle getrou was aan julle koning Saul en hom begrawe het.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-14