2 Samuel 2:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab antwoord: “So waar as wat God leef, as jy nie nou gepraat het nie, sou die manskappe eers teen die oggend opgehou het om hulle broers te agtervolg.”

2 Samuel 2

2 Samuel 2:25-32